Audenberggemeente

Huisgesin van God
Kontak ons
vind meer uit en raak betrokke

    Eredienste:

    Kerkdiens 09:00 en Gesinsdiens in saal om 10:15

    Kantoor ure: Maandae tot Vrydae: 08:00 – 12:00

    Tel 023 342 1776

    Fax 023 342 2040

    Haarlemstraat 15, Panorama, Worcester

    admin@audenberggemeente.co.za

    Leraars:

      Ds GP Kellermann: 023 342 5454 of 076 315 0109

     

    Dankoffer
    geestelike saak en deel van ons verhouding met die Here
    Dankoffer

    Dankoffer is ‘n geestelike saak en deel van ons verhouding met die Here. Dankoffer gaan vir die gemeente se instandhouding, bedieninge in die gemeenskap en wêreld,  Ring- en Sinodale projekte ens.

    Bankbesonderhede

    Naam: N.G.Kerk Worcester-Audenberg

    Bank: ABSA Takkode 632005

    Rek Nr: 0440 590 349

    Betalings opsies
    • EFT – Merk asb die inbetaling duidelik as dankoffer
    • Debietorder
    • Kontant inbetaling by jou dienswerker.
    • Koevert in kollektebordjie by erediens –  merk duidelik dankoffer.
    Personeel
    Wie is ons

    Leraars:

    Ds GP Kellermann (023 342 5454; 076 315 0109

    Skriba:

    Mariëtte Visser (023 342 1776)

    Terreinpersoneel: (Kontak kerkkantoor)

    Daniël Allens
    Shelven van Niekerk