Audenberggemeente
Eredienste, Sondae 09:30
Kantoor ure: Maandae tot Vrydae: 08.00 – 11:30 en 12:30 – 13:30
Tel 023 342 1776
Fax 023 342 2040
Haarlemstraat 15, Panorama, Worcester
Leraars:
Ds GP Kellermann: 023 342 5454 of 076 315 0109
Dankoffer is ‘n geestelike saak en deel van ons verhouding met die Here. Dankoffer gaan vir die gemeente se instandhouding, bedieninge in die gemeenskap en wêreld, Ring- en Sinodale projekte ens.
Naam: N.G.Kerk Worcester-Audenberg
Bank: ABSA Takkode 632005
Rek Nr: 0440 590 349
- EFT – Merk asb die inbetaling duidelik as dankoffer
- Debietorder
- Kontant inbetaling by jou dienswerker.
- Koevert in kollektebordjie by erediens – merk duidelik dankoffer.
Leraars:
Ds Kobus Kriel (023-342 0685; 084 584 5052)
Ds GP Kellermann (023-342 5454; 076 315 0109
Jeugwerker:
Irenke Berko (079 504 2429)
Skriba:
Mariëtte Visser (023-342 1776)
Orreliste:
Elmarie van Aarde (072 549 9974)
Koster:
Leonie Kriel (073 482 3615)
Terreinpersoneel: (Kontak kerkkantoor)
Daniël Allens
Shelven van Niekerk