AUDENBERGGEMEENTE GROEI IN GROEPE
KLEINGROEPE
Groei en omgee deur kleingroepe

Ons gemeente volg Jesus Christus se voorbeeld. Hy het Sy dissipels in ‘n groep saamgebind, versorg, toegerus en toe gestuur.  Ons glo dat groepe ‘n instrument van groei is.  Hieronder is ‘n lys van groepleiers in die gemeente. Skakel gerus en sluit aan!

Naamlys van groepleiers, laai hier af