Ons roeping as God se gestuurde gemeente
Bedieninge
Kontakpersone by die gemeente se bedieninge
Ons verstaan ons roeping as God se gestuurde gemeente in ons omgewing en in die wêreld. Die gemeente leef nie vir haarself nie, maar bedien God se liefde aan alle mense. Waar is jy geroep om te dien?
Hier is ‘n lys van kontakpersone by die gemeente se bedieninge: Laai af